David Gautreaux

David Gautreaux
Geboorte 28 Junie 1951 (1951-06-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Gautreaux (gebore 28 Junie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Star Trek: The Motion Picture (1979) en in die televisiereekse One Life to Live (1968), Threshold (2005), en Damages (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy